Matthew 22:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: Wat dink julle van Christus? wie se seun is hy? Hulle sê vir hom: Die Seun van Dawid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat is julle standpunt oor die Messias? Wie se seun is Hy?” Hulle antwoord Hom: “Dawid s’n.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en sê: Wat dink julle van die Christus? Wie se seun is Hy? Hulle antwoord Hom: Dawid s'n. |
| Afrikaans 1983 | “Wat dink julle van die Christus? Wie se seun is Hy?” “Dawid s'n,” antwoord hulle Hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wat sê julle van die Christus? Wie se Seun is Hy?” Hulle antwoord Hom: “Dawid s'n.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wat dink julle van die Christus? Wie se seun is Hy?” Hulle het gesê: “Hy is die Seun van Dawid.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wie se Seun dink julle is die Messias?” “Dawid s’n,” sê hulle dadelik. |