Matthew 22:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Terwyl die Fariseërs bymekaar was, vra Jesus vir hulle: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omring van Fariseërs het Jesus die volgende vraag aan hulle gestel: |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die Fariseërs saamgekom het, vra Jesus hulle |
| Afrikaans 1983 | Toe die Fariseërs bymekaar was, vra Jesus vir hulle: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die •Fariseërs bymekaar was, het Jesus hulle gevra: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die Fariseërs daar bymekaar was, het Jesus vir hulle gevra: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Fariseërs het daarna kajuitraad gehou, maar Jesus het nie op Hom laat wag nie. Op sy beurt vra Hy weer vir die Fariseërs ’n strikvraag: |