Matthew 22:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die ander vereistes van die wet en die profete berus op hierdie twee gebooie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete. |
| Afrikaans 1983 | In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op hierdie twee gebooie berus die hele Wet en die Profete. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Hierdie twee wette sê alles wat die Wette van Moses en die boeke van die profete vir ons leer.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie twee opdragte vorm die pilare waarop alles rus waarvan ons in die Bybel lees.” |