Matthew 22:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die tweede is daarmee gelyk: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
Afrikaans (NLV) 2011 Die tweede, ewe belangrike opdrag is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’
Afrikaans 1933/1953 En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
Afrikaans 1983 En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En die tweede wat hieraan gelyk staan, is, ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die tweede wet is net so belangrik. Dit is: ‘ Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar daar is ’n tweede opdrag wat langs die eerste een op die lys staan: ‘Jy moet ander mense so liefhê asof hulle jy is.’