Matthew 22:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die eerste en groot gebod. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is die eerste en belangrikste opdrag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die eerste en groot gebod. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die grootste en die eerste gebod. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die belangrikste en die eerste gebod. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die eerste en belangrikste wet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie opdrag staan boaan die lys. |