Matthew 22:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Meester, wat is die groot gebod in die wet?
Afrikaans (NLV) 2011 “Leermeester,” vra hy, “wat is die belangrikste opdrag in die wet van Moses?”
Afrikaans 1933/1953 Meester, wat is die groot gebod in die wet?
Afrikaans 1983 “Meneer,” vra hy, “wat is die grootste gebod in die wet?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Meester, wat is die belangrikste gebod in die Wet?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het vir Jesus gevra: “Wat is die belangrikste wet van die Here?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Watter opdrag is die belangrikste in die wet?” Die Fariseër het geweet dat as Jesus sê een opdrag is belangriker as die ander, Hy die eenheid van die wet sou aantas. Sê Hy weer almal is ewe belangrik, sou sommige voel Hy tas die eer van God aan. So sou Hy God, wat die belangrikste van almal is, natuurlik beledig.