Matthew 22:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het een van hulle, wat 'n wetgeleerde was, hom 'n vraag gevra en hom versoek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een van hulle, ’n deskundige op die wet, het Hom toe met die volgende vraag probeer vastrek: |
| Afrikaans 1933/1953 | En een van hulle, 'n wetgeleerde, het 'n vraag gestel om Hom te versoek en gesê: |
| Afrikaans 1983 | en een van hulle, 'n wetgeleerde, het Hom met 'n vraag probeer vastrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Een van hulle, 'n wetskenner, het vervolgens 'n vraag gestel om Hom te toets: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Een van hulle wat die Joodse wette goed geken het, wou hê Jesus moet iets sê wat vir Hom probleme sal gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Een van hulle beste geleerdes vra toe vir Jesus ’n vraag. Hy wou hê Jesus moes Hom vaspraat. Daarom het hy sy vraag dubbelsinnig gestel. |