Matthew 22:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob? God is nie die God van die dooies nie, maar van die lewendes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Ek is die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob.’ Hy is duidelik die God van lewende mense, nie van dooies nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob? God is nie 'n God van dooies nie, maar van lewendes. |
| Afrikaans 1983 | ‘Ek is die God van Abraham, die God van Isak, en die God van Jakob’? Hy is nie die God van dooies nie maar van lewendes.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob.’? Hy is nie die God van dooies nie, maar van lewendes.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ‘ Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob.’ “God is nie die God van dooie mense nie, Hy is die God van mense wat lewe.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is nou nog die God van Abraham, Isak en Jakob. God is nie ’n dooie God of die God van dooies nie. Hy is die God van die lewendes. As dit so is, beteken dit Abraham, Isak en Jakob is dood of lewendig? As God, asook hierdie voorvaders, dan leef, wat sê dit van die lewe na die dood?” |