Matthew 22:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar wat die opstanding van die dode betref, het julle nie gelees wat deur God tot julle gespreek is deur te sê:
Afrikaans (NLV) 2011 Maar wat die opstanding van die dooies betref — het julle niks hieroor in die Skrif raakgelees nie? Lank nadat Abraham en Isak en Jakob reeds dood was, het God immers gesê:
Afrikaans 1933/1953 En wat die opstanding van die dode betref -- het julle nie die woord gelees wat tot julle deur God gespreek is nie:
Afrikaans 1983 En wat die opstanding van die dooies betref, het julle dan nie gelees wat God vir julle gesê het nie:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En wat die opstanding van die dooies betref, het julle nie gelees wat God aan julle gesê het nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle vra oor mense wat gesterf het wat weer sal lewe. Maar het julle nie gelees nie? God het vir julle gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Het julle ook nog nie in julle Bybel gelees wat God oor die opstanding uit die dood sê nie? Hy sê: