Matthew 22:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want in die opstanding trou hulle nie en word ook nie in die huwelik uitgegee nie, maar is soos die engele van God in die hemel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want ná die opstanding uit die dood sal daar nie meer huwelike bestaan nie. Mense sal soos engele in die hemel wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want in die opstanding trou hulle nie en word ook nie in die huwelik uitgegee nie, maar is soos engele van God in die hemel. |
| Afrikaans 1983 | Met die opstanding trou die mense nie meer nie, maar is hulle soos die engele in die hemel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By die opstanding tree hulle nie in die huwelik nie en word hulle ook nie in die huwelik uitgegee nie, maar hulle is soos engele in die hemel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die mense weer lewe, dan sal hulle nie getroud wees nie, en hulle sal nie trou nie. Hulle sal dan wees soos die engele in die hemel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As mense uit die dood opstaan, tel sulke dinge soos getroud wees nie meer nie. Nee, hulle gaan soos die engele geestelike wesens wees. |