Matthew 22:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, in die opstanding, wie se vrou sal sy van die sewe wees? want hulle het haar almal gehad.
Afrikaans (NLV) 2011 “Sê nou vir ons — wie van hierdie sewe se vrou sal sy by die opstanding wees? Hulle was tog almal met haar getroud.”
Afrikaans 1933/1953 In die opstanding dan, van watter een van die sewe sal sy die vrou wees -- want hulle almal het haar gehad?
Afrikaans 1983 Met die opstanding dan, wie se vrou sal sy wees? Al sewe het haar mos as vrou gehad.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) By die opstanding, wie van die sewe se vrou sal sy dan wees? Almal het haar immers as vrou gehad.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nou vra ons: Wie se vrou sal sy wees wanneer almal wat dood is, weer lewe? Want die sewe broers was almal met haar getroud.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As daar dan nou ’n opstanding na die dood is, soos jy beweer, sê vir ons, met watter man gaan daardie vrou in die hemel getroud wees? Al sewe was mos hier op aarde met haar getroud.”