Matthew 22:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Net so ook die tweede en die derde tot die sewende. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dieselfde ding het gebeur met al die broers tot die sewende een toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | So ook die tweede en die derde tot die sewende toe. |
| Afrikaans 1983 | Dieselfde het gebeur met die tweede en die derde broer en uiteindelik met al sewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dieselfde het gebeur met die tweede en die derde broer tot by die sewende een. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dieselfde het gebeur met die tweede broer en met die derde broer en met al die ander broers tot die sewende broer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy is egter ook dood sonder dat daar ’n kind is. So gaan dit met al sewe broers. |