Matthew 22:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op dieselfde dag het die Sadduseërs na Hom gekom, wat sê dat daar geen opstanding is nie, en Hom gevra:
Afrikaans (NLV) 2011 Daardie selfde dag kom die Sadduseërs na Hom toe. Hulle is ’n groep Jode wat die opstanding uit die dood ontken. Hulle vra Hom toe die volgende:
Afrikaans 1933/1953 Dieselfde dag kom daar na Hom Sadduseërs, hulle wat sê dat daar geen opstanding is nie, en vra Hom
Afrikaans 1983 Op dieselfde dag het daar Sadduseërs by Jesus gekom. Dit is hulle wat beweer dat daar nie 'n opstanding is nie. Hulle vra Hom toe:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daardie selfde dag kom die •Sadduseërs, hulle wat sê dat daar nie 'n opstanding is nie, na Hom en vra:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daardie dag het 'n paar Sadduseërs na Jesus toe gekom. Die Sadduseërs het nie geglo dat die mense wat dood is, weer sal lewe nie. Hulle het vir Jesus gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dieselfde dag nog het die Sadduseërs Jesus ook probeer vastrek. Hulle was die Joodse party wat nie in die lewe na die dood geglo het nie. Hulle het veral uit die ryk en belangrike families in Jerusalem gekom.