Matthew 22:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sê vir hulle: Wie s'n is hierdie beeld en opskrif? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle antwoord: “Die keiser s’n.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê vir hulle: Wie se beeld en opskrif is dit? |
| Afrikaans 1983 | en Hy vra vir hulle: “Wie se kop en naam is hierop?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy vra hulle toe: “Wie se afbeelding en inskripsie is dit dié?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Hy vra vir hulle: “Wie se kop en wie se naam is op hierdie geld?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sê toe vir hulle: “Kyk mooi na hierdie geld. Wie se beeld is hierop en wie se naam staan hier?” |