Matthew 22:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die koninkryk van die hemele is soos 'n sekere koning wat vir sy seun 'n huwelik gesluit het,
Afrikaans (NLV) 2011 “God se koningsheerskappy is soos ’n koning wat ’n bruilofsfees vir sy seun voorberei het.
Afrikaans 1933/1953 Die koninkryk van die hemele is soos 'n koning wat 'n bruilof vir sy seun berei het
Afrikaans 1983 Hy het gesê: “Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met 'n koning wat vir sy seun 'n bruilofsfees voorberei het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die •koninkryk van die hemele is soos 'n koning wat 'n •bruilofsfees vir sy seun voorberei het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Waar God wat in die hemel is, Koning is, is dit soos wanneer 'n koning 'n fees-ete gehou het vir sy seun wat getrou het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle stel seker belang in hoe God in hierdie wêreld heers? Luister dan hierna: ’n koning het vir sy seun ’n groot troue gereël.