Matthew 22:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wys my die eerbewysgeld. En hulle het vir hom 'n penning gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wys vir My die Romeinse belastingmunt.” Hulle bring toe vir Hom die muntstuk. “Wie se kop en titel is hierop afgedruk?” vra Hy vir hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Geveinsdes, waarom versoek julle My? Wys My die belastingmunt. En hulle het vir Hom 'n penning gebring. |
| Afrikaans 1983 | Wys vir My die muntstuk waarmee die belasting betaal word.” Hulle bring toe die muntstuk vir Hom, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wys vir My die munt waarmee julle belasting betaal.” Hulle het vir Hom 'n denarius gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Bring vir My die geldstuk waarmee mense belasting betaal.” Hulle bring toe vir Jesus 'n silwer geldstuk, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Het iemand miskien vir My ’n geldstuk waarmee ons belasting moet betaal, asseblief?” Daar was in daardie tyd baie verskillende soorte geldstukke. Vinnig gee iemand vir Hom een. |