Matthew 22:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sê dan vir ons: Wat dink jy? Is dit geoorloof om aan die keiser belasting te gee, of nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Sê dan vir ons wat is u standpunt: Is dit reg om aan die keiser belasting te betaal of nie?”
Afrikaans 1933/1953 sê dan vir ons, wat dink U: Is dit geoorloof om aan die keiser belasting te betaal of nie?
Afrikaans 1983 Sê vir ons wat dink u: Is dit reg om aan die keiser belasting te betaal, of is dit nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sê dan vir ons wat is u opinie: Is dit toelaatbaar om aan die keiser belasting te betaal of nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar sê vir ons: Is dit reg om aan die keiser belasting te betaal of nie?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna kom hulle met die angel: “Maar sê nou vir ons, dink jy dit is reg dat ons so baie belasting aan die keiser moet betaal?” Die keiser was immers ’n koning van ’n vreemde land wat hulle onderdruk het.