Matthew 22:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want baie is geroep, maar min is uitverkies. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is inderdaad baie meer genooides as uitverkorenes.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want baie is geroep, maar min uitverkies. |
| Afrikaans 1983 | “Baie is immers geroep, maar min is uitverkies.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Baie is immers geroep, maar min is uitgekies.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want God nooi baie mense, maar Hy kies net 'n paar mense.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Onthou, baie sal die uitnodiging hoor, maar nie naastenby almal sal die hemelse fees haal nie.” |