Matthew 21:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die esel en die vul gebring en hulle klere vir hulle aangetrek, en hulle het hom daarop gesit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het die donkie en haar vul gebring, hulle bo-klere op hulle gesit en Jesus het op die donkie gaan sit. |
| Afrikaans 1933/1953 | hulle het die esel en die vul gebring en hulle klere daarop gelê, en Hy het daarop gaan sit. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het die donkie en die vul gebring, van hulle klere op die diere gesit, en Jesus het opgeklim. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het die donkie en die vul geneem, boklere op hulle neergesit, en Hy het daarop gaan sit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dissipels het die donkie en haar vulletjie gebring en hulle het van hulle klere oor die donkies gegooi. Jesus het op die donkie gaan sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hulle met die donkies daar aankom, het sy dissipels vir Hom ’n saal van klere gemaak. Toe Jesus begin ry, het baie mense om Hom saamgedrom. |