Matthew 21:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die dissipels het gegaan en gedoen soos Jesus hulle beveel het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die twee dissipels het toe gegaan en gemaak soos Jesus hulle beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dissipels het gegaan en gedoen soos Jesus hulle beveel het; |
| Afrikaans 1983 | Die twee dissipels het toe vooruit gegaan en gedoen wat Jesus hulle beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dissipels het vertrek en gemaak soos Jesus hulle beveel het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die twee dissipels het toe gegaan en hulle het gedoen wat Jesus vir hulle gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die twee dissipels het gedoen wat Hy gevra het. |