Matthew 21:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar toe hulle probeer het om die hande aan hom te lê, was hulle bang vir die skare, want hulle het hom as 'n profeet aangeneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom wou hulle Hom arresteer, maar hulle was bang om dit te doen omdat die skare geglo het dat Hy ’n profeet was.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het probeer om Hom in hulle mag te kry, maar hulle was bang vir die skare, omdat die Hom vir 'n profeet gehou het.
Afrikaans 1983 Daarom wou hulle Hom gevange neem, maar hulle was bang vir die skare, omdat dié Hom as 'n profeet beskou het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle wou Hom gevange neem, maar was bang vir die skare, omdat dié Hom as 'n profeet beskou het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het toe probeer om Jesus te laat vang en toe te sluit. Maar hulle was bang vir die mense, want die mense het gedink Jesus is 'n profeet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom wou hulle Jesus sommer daar en dan in die tronk stop. Die gewone mense was egter oortuig dat Jesus regtig die Boodskapper van God is. Daarom kon die leiers op daardie tydstip niks aan Jesus doen nie.