Matthew 21:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe die owerpriesters en Fariseërs sy gelykenisse hoor, het hulle bemerk dat Hy van hulle gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die priesterhoofde en die skrifkenners hierdie gelykenisse hoor, het hulle besef dat Jesus op hulle sinspeel.
Afrikaans 1933/1953 En toe die owerpriesters en die Fariseërs sy gelykenisse hoor, het hulle begryp dat Hy van hulle spreek.
Afrikaans 1983 Toe die priesterhoofde en die Fariseërs Jesus se gelykenisse hoor, het hulle besef dat Hy op hulle sinspeel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die leierpriesters en die •Fariseërs Jesus se gelykenisse hoor, het hulle besef dat Hy van hulle praat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die priesterleiers en die Fariseërs Jesus se gelykenisse hoor, het hulle geweet Hy vertel dit om te wys hulle is soos daardie slegte mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die groep Joodse godsdienstige leiers het die skimp verstaan en hulle kon dit nie verwerk nie.