Matthew 21:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer die heer van die wingerd dan kom, wat sal hy met daardie landbouers doen? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat dink julle,” het Jesus gevra, “sal die eienaar van die wingerd met hierdie boere doen wanneer hy terugkom?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Wanneer die eienaar van die wingerd dan kom, wat sal hy met daardie landbouers doen? |
| Afrikaans 1983 | “As die eienaar van die wingerd terugkom, wat sal hy met daardie boere doen?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die eienaar van die wingerd kom, wat sal hy met daardie landbouers maak?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wat dink julle? Wat sal die eienaar van die wingerd met daardie mense doen wanneer hy kom?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus vra toe die klomp Joodse godsdienstiges: “Wat dink julle gaan die eienaar met die spul boere doen wanneer hy terugkom?” |