Matthew 21:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit het alles gebeur, sodat vervul sou word wat deur die profeet gespreek is deur te sê:
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het gebeur om die profesie te laat vervul:
Afrikaans 1933/1953 En dit het alles gebeur, sodat vervul sou word die woord wat deur die profeet gespreek is:
Afrikaans 1983 Dit het gebeur sodat die uitspraak van die profeet vervul sou word:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit het gebeur, sodat vervul sou word wat deur die profeet gesê is:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het alles gebeur sodat dit waar kan word wat die Here gesê het toe Hy die profeet gestuur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesaja het mos lank terug reeds gesê: