Matthew 21:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hom gevang en hom uit die wingerd gegooi en hom gedood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe gryp hulle hom, smyt hom uit die wingerd en vermoor hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het hom geneem en buitekant die wingerd uitgewerp en doodgemaak. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het hom toe gegryp en hom uit die wingerd uitgegooi en doodgemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hom toe gegryp, uit die wingerd uitgegooi en doodgemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die seun toe gegryp, hom uit die wingerd uitgegooi en hom doodgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Voor die seun mooi weet wat aangaan, pak almal hom en sleep hom die veld in. Daar het hulle hom doodgemaak.” |