Matthew 21:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die tyd van die vrugte nader kom, het hy sy dienaars na die landbouers gestuur, dat hulle die vrugte daarvan kon ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teen die tyd van die druiwe-oes stuur hy toe van sy slawe om sy deel van die oes te gaan haal. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die vrugtetyd nader kom, stuur hy sy diensknegte na die landbouers om sy vrugte te ontvang. |
| Afrikaans 1983 | Toe dit tyd geword het vir die druiweoes, het hy van sy slawe na die boere toe gestuur om sy deel van die oes te gaan haal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die oestyd aanbreek, het hy sy slawe na die landbouers gestuur om sy opbrengs te ontvang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe dit tyd word om die druiwe te pluk, het hy slawe na die mense toe gestuur om die druiwe te gaan haal wat hy moes kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die druiwe begin ryp word, stuur die eienaar van sy werkers na die wingerd toe om sy druiwe te kry. |