Matthew 21:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as iemand iets vir julle sê, moet julle sê: Die Here het hulle nodig; en dadelik sal Hy hulle stuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As iemand protesteer, sê dan: ‘Die Here het hulle nodig. Hy sal hulle nou-nou terugstuur.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | En as iemand vir julle iets sê, moet julle antwoord: Die Here het hulle nodig; en dadelik sal hy hulle stuur. |
| Afrikaans 1983 | En as iemand vir julle iets daaroor sê, antwoord dan: Die Here het hulle nodig, en Hy sal hulle gou weer terugstuur.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En as iemand vir julle iets sê, moet julle antwoord, ‘Die Here het hulle nodig’. Dan sal hy hulle dadelik laat gaan.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En wanneer iemand vir julle iets daaroor sê, dan moet julle sê: Die Here wil hulle gebruik, maar Hy sal hulle dadelik weer terugstuur.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As iemand vra wat julle doen, sê: Die Here het die twee donkies nodig. Sodra Hy klaar is, sal ons hulle terugbring.” |