Matthew 21:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy antwoord en sê: Ek wil nie, maar daarna het hy berou gehad en gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ‘Ek is nie lus nie,’ was sy antwoord, maar later het hy spyt gekry en tog gaan werk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy antwoord en sê: Ek wil nie; maar later het hy berou gekry en gegaan. |
| Afrikaans 1983 | ‘Ek wil nie!’ antwoord hy, maar later het hy spyt gekry en tog gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hy antwoord, ‘Nee, ek wil nie.’ Later het hy egter spyt gekry en tog gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seun het geantwoord: ‘Ek wil nie gaan nie.’ Maar later was hy jammer en hy het gaan werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Ek is nie lus nie,’ sê die seun. Sy gewete het hom egter gou begin pla. Hy is tog daar weg om te gaan help. |