Matthew 21:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as ons sê: Van mense; ons vrees die mense; want almal hou Johannes as 'n profeet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar as ons sê dit was maar net ’n bloot menslike saak, sal ons vir die volk moet oppas, want vir hulle is Johannes ’n profeet.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En as ons sê: Uit mense -- dan moet ons oppas vir die menigte, want almal hou Johannes vir 'n profeet. |
| Afrikaans 1983 | Maar as ons sê: ‘Van mense af,’ kom ons by die mense in die moeilikheid, want almal beskou Johannes as 'n profeet.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as ons sê, ‘van mense...’ – ons is bang vir die skare, want almal beskou Johannes as 'n profeet. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar ons is bang die mense sal vir ons kwaad wees as ons sê: ‘Dit was mense wat vir Johannes gestuur het om te doop,’ want almal dink Johannes is 'n profeet.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê hulle weer: “Die mense het hom die reg gegee,” sal hulle in die gewone mense se slegte boekies kom. Die gewone mense het almal gedink dat Johannes ’n boodskapper van God was. |