Matthew 21:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang deur te glo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alles wat julle in die gebed van God vra, sal julle ontvang, mits julle glo.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo. |
| Afrikaans 1983 | As julle glo, sal julle alles ontvang wat julle in die gebed vra.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En as julle glo wanneer julle bid en iets vra, dan sal God dit alles vir julle gee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Om heeltemal op God te vertrou gee krag aan jou gebed. Bid met daardie vertroue en God sal vir jou gee wat jy vra, of dit iets kleins of iets groots is.” |