Matthew 21:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die dissipels dit sien, was hulle verwonderd en sê: Hoe gou het die vyeboom verdor! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die dissipels was verstom toe hulle dit sien en het gesê: “Hoe op aarde kon die boom so skielik heeltemal verdroog?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die dissipels dit sien, was hulle verwonderd en sê: Hoe het die vyeboom so onmiddellik verdroog? |
| Afrikaans 1983 | Toe die dissipels dit sien, was hulle verbaas en het hulle gevra: “Hoe het die vyeboom dan so skielik verdroog?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die dissipels dit sien, was hulle verbaas en vra: “Hoe het die vyeboom so skielik verdroog?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die dissipels dit sien, was hulle verbaas en hulle het gevra: “Hoekom het die vyeboom so skielik doodgegaan?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy volgelinge was nogal uit die veld geslaan hieroor. “Het julle dit gesien? Hoe op aarde is dit moontlik?” vra hulle. |