Matthew 21:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het hulle verlaat en uit die stad na Betanië gegaan; en hy het daar vernag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe is Hy weer daar weg en Hy het uit die stad na Betanië toe gegaan, waar Hy oornag het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het hulle verlaat en uit die stad uitgegaan na Bet nië en daar vernag. |
| Afrikaans 1983 | Toe het Hy hulle verlaat en uit die stad uitgegaan na Betanië toe, waar Hy die nag gebly het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hulle verlaat, uit die stad uit na Betanië gegaan, en daar oornag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het hulle daar gelos en Hy het uit Jerusalem na die stad Betanië gegaan. Hy het die nag daar gebly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus was nie lus om verder met hulle te stry nie en is daar weg, Betanië toe. Daar het Hy die nag geslaap. |