Matthew 21:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En blindes en kreupeles het na hom gekom in die tempel; en Hy het hulle gesond gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Blinde en verlamde mense het daar op die tempelterrein na Hom toe gekom en Hy het hulle gesond gemaak.
Afrikaans 1933/1953 En daar het blindes en kreupeles na Hom gekom in die tempel, en Hy het hulle gesond gemaak.
Afrikaans 1983 Blindes en kreupeles het daar in die tempel na Hom toe gekom, en Hy het hulle gesond gemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Blindes en verlamdes het daar op die tempelterrein na Hom gekom, en Hy het hulle gesond gemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Blindes en kreupeles het na Jesus toe gekom in die tempel, en Hy het hulle gesond gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op die tempelplein was daar nou weer plek vir die blindes en lammes. Hulle het na Jesus toe gestroom en Hy het hulle gesond gemaak.