Matthew 21:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die skare sê: Dit is Jesus, die profeet van Nasaret in Galilea.
Afrikaans (NLV) 2011 Die skare het geantwoord: “Hy is Jesus, die profeet uit Nasaret in Galilea.”
Afrikaans 1933/1953 En die skare sê: Dit is Jesus, die profeet, van N saret in Galil,a.
Afrikaans 1983 Die skare het geantwoord: “Dit is die profeet Jesus van Nasaret in Galilea!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die skare het gesê: “Dit is die profeet Jesus, die Een van Nasaret, in Galilea.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En die mense het gesê: “Dit is die profeet Jesus van die stad Nasaret in die provinsie Galilea.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die mense in Jerusalem probeer uitvind. “Dit is Jesus, die profeet uit Nasaret in Galilea,” het mense in Jesus se groep uitgeroep.