Matthew 21:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Hy in Jerusalem ingekom het, het die hele stad in beroering gekom en gesê: Wie is Hy?
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Hy Jerusalem binnegaan, was die hele stad in beroering. Hulle het gevra: “Wie is hierdie man?”
Afrikaans 1933/1953 En toe Hy in Jerusalem inkom, het die hele stad in opskudding geraak en gesê: Wie is hierdie man?
Afrikaans 1983 Toe Jesus in Jerusalem ingaan, het die hele stad in beroering gekom en gevra: “Wie is hierdie man?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Hy Jerusalem binnegaan, was die hele stad in rep en roer, en hulle het gevra: “Wie is hierdie man?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Jesus in Jerusalem kom, het almal in die stad baie opgewonde geword en gevra: “Wie is hierdie man?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So is Jesus met die hele groep mense Jerusalem in. Dit het nogal ’n opskudding in die stad veroorsaak. “Wat gaan aan? Wie is hy?” het