Matthew 21:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hulle naby Jerusalem kom en by Betfage, by die Olyfberg aankom, het Jesus twee dissipels gestuur, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Jerusalem begin naderkom, het Jesus en sy dissipels die dorpie Betfage, geleë teen die Olyfberg, bereik. Hy het twee dissipels vooruit gestuur |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle naby Jerusalem gekom en B,tfag, aan die Olyfberg bereik het, stuur Jesus twee dissipels uit en sê vir hulle: |
| Afrikaans 1983 | Toe hulle naby Jerusalem kom en Betfage aan die Olyfberg bereik, het Jesus twee dissipels vooruit gestuur |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle Jerusalem nader en by Betfage teen die Olyfberg kom, stuur Jesus twee dissipels |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus en sy dissipels het naby Jerusalem gekom, by die dorpie Betfage op die Olyf-berg. Jesus stuur toe twee van sy dissipels |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle kom toe by Betfage aan die voet van die Olyfberg, nie ver van Jerusalem af nie. |