Matthew 20:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sê vir hom: Omdat niemand ons gehuur het nie. Hy sê vir hulle: Gaan julle ook na die wingerd; en alles wat reg is, dit sal julle ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle antwoord hom: ‘Omdat niemand ons wou huur nie.’ Hy sê vir hulle: ‘Gaan werk saam met die ander in my wingerd.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle antwoord hom: Omdat niemand ons gehuur het nie. Hy sê vir hulle: Gaan julle ook in die wingerd, en wat reg is, sal julle ontvang. |
| Afrikaans 1983 | Hulle antwoord hom: ‘Omdat niemand ons gehuur het nie.’ ‘Gaan werk julle ook in my wingerd,’ sê hy toe vir hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle antwoord hom, ‘Omdat niemand ons gehuur het nie.’ Hy sê toe vir hulle, ‘Gaan julle ook na die wingerd.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sê toe vir hom: ‘Omdat niemand vir ons werk gegee het nie.’ Toe sê hy vir hulle: ‘Julle mag ook in my wingerd gaan werk.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “‘Wel, niemand het vir ons werk nie,’ antwoord hulle. “‘Kom werk dan daar by my in my wingerd op die plaas,’ sê die boer toe. |