Matthew 20:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En het vir hulle gesê: Gaan julle ook na die wingerd, en alles wat reg is, sal Ek julle gee. En hulle het hul pad gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy huur hulle toe ook en sê vir hulle: ‘Ek sal julle aan die einde van die dag billik vergoed.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy sê vir hulle: Gaan julle ook in die wingerd, en wat reg is, sal ek aan julle gee. En hulle het gegaan. |
| Afrikaans 1983 | en hy sê vir hulle: ‘Gaan werk julle ook in my wingerd, en wat billik is, sal ek julle betaal.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en vir hulle gesê, ‘Gaan julle ook na die wingerd, en ek sal julle 'n billike loon betaal.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sê toe vir hulle: ‘Julle mag ook in my wingerd gaan werk, dan sal ek vir julle gee wat julle moet kry.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dadelik het hy hulle ook gehuur om op sy plaas te kom werk. ‘Ek betaal julle 100 rand vir die dag,’ het hy vir hulle gesê. |