Matthew 20:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sê vir Hom: Here, dat ons oë geopen kan word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het gesê: “Here, ons wil sien!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle antwoord Hom: Here, dat ons oë geopen mag word. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sê toe vir Hom: “Here, dat ons oë oopgaan.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle antwoord Hom: “Here, dat ons oë geopen mag word!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sê toe: “Here, ons wil graag sien.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ag, Here, ons wil so graag sien! Maak asseblief ons oë gesond,” antwoord hulle. |