Matthew 20:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus het stilgestaan en hulle geroep en gesê: Wat wil julle moet Ek aan julle doen?
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het gaan staan en hulle laat roep. “Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?” vra Hy vir hulle.
Afrikaans 1933/1953 Toe gaan Jesus staan en roep hulle en sê: Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?
Afrikaans 1983 Jesus het gaan staan, hulle geroep en gevra: “Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe gaan staan Jesus, roep hulle en vra: “Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het gaan staan en Hy het hulle geroep en gesê: “Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus stap toe tot by hulle en vra vir hulle: “Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?”