Matthew 20:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, twee blindes sit langs die pad, toe hulle hoor dat Jesus verbygaan, roep hulle uit en sê: Wees ons genadig, Here, Seun van Dawid! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Twee blindes wat langs die pad gesit het, het gehoor dat Jesus daarlangs verbygaan. Hulle roep toe aanhoudend: “Here, Seun van Dawid, ontferm U tog oor ons!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar het twee blindes langs die pad gesit; en toe hulle hoor dat Jesus verbygaan, roep hulle uit en sê: Wees ons barmhartig, Here, Seun van Dawid! |
| Afrikaans 1983 | Twee blinde mans wat langs die pad gesit het, het gehoor dat Jesus verbykom. Toe roep hulle uit: “Here, Seun van Dawid, ontferm U tog oor ons!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En kyk, daar het twee blindes langs die pad gesit, en toe hulle hoor dat Jesus verbygaan, het hulle begin uitroep: “Ontferm U oor ons, Here, •Seun van Dawid!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het twee blindes langs die pad gesit. Toe hulle hoor Jesus gaan daar verby, het hulle hard begin skree: “Here, Seun van Dawid, U moet asseblief jammer wees vir ons en ons help!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het by twee blindes verbygestap wat daar langs die pad gesit het. Toe hierdie mans hoor dat dit Jesus is wat by hulle verbystap, het hulle dadelik besef dit is hulle gelukkige dag. Hulle het skielik hard begin skreeu: “Help ons, asseblief, Here! Kry ons jammer, Seun van Dawid!” |