Matthew 20:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het omtrent die derde uur uitgegaan en ander ledig op die mark sien staan, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Teen nege-uur gaan hy toe weer uit en kry ander wat op die dorpsplein rondstaan en niks doen nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En omtrent die derde uur gaan hy uit en sien ander ledig op die mark staan. |
| Afrikaans 1983 | Teen nege-uur gaan hy weer uit en sien ander werkloos op die mark rondstaan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Teen die derde uur het hy uitgegaan en ander op die markplein gesien wat ledig staan, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Omtrent nege-uur het hy weer na die mark gegaan en hy het daar nog ander werkers sien staan wat nie gewerk het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “So teen nege-uur die oggend het die boer weer ’n draai daar by die markplein gemaak. Hy sien toe nog ’n paar werkloses daar rondstaan. |