Matthew 20:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hulle van Jerigo af wegtrek, het 'n groot menigte Hom gevolg.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Jesus en die dissipels uit Jerigo gaan, het baie mense agter Hom aangekom.
Afrikaans 1933/1953 En toe hulle uit J,rigo uitgaan, het 'n groot menigte Hom gevolg.
Afrikaans 1983 Toe hulle uit Jerigo uitgaan, het 'n groot menigte Jesus gevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hulle uit Jerigo uitgaan, het 'n groot skare Hom gevolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Jesus en sy dissipels uit Jerigo uitgaan, het baie mense saam met hulle geloop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Later, toe hulle uit Jerigo stap, het ’n groot skare mense agter Jesus aangekom.