Matthew 20:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En elkeen wat onder julle die hoof wil wees, laat hom julle dienaar wees.
Afrikaans (NLV) 2011 En wie die eerste onder julle wil wees, moet julle slaaf wees.
Afrikaans 1933/1953 En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet julle dienskneg wees;
Afrikaans 1983 en elkeen wat onder julle die eerste wil wees, moet julle slaaf wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en wie eerste onder julle wil wees, moet julle slaaf wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As een van julle bo die ander wil wees, dan moet hy almal se slaaf wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Is julle op soek na ’n leiersposisie in die kerk? Wel, word dan ander gelowiges se slaaf. ’n Slaaf het net een doel voor oë, en dit is om sy eienaar van vroeg tot laat tevrede te stel.