Matthew 20:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar so sal dit nie onder julle wees nie; maar elkeen wat groot wil wees onder julle, laat hom julle dienaar wees; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar onder julle moet dit heeltemal anders wees. Wie onder julle ’n leier wil wees, behoort julle dienskneg te wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar so moet dit onder julle nie wees nie; maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees. |
| Afrikaans 1983 | Maar by julle moet dit nie so wees nie. Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar wees; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So mag dit nie by julle wees nie; maar wie belangrik onder julle wil wees, moet julle dienaar wees, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit moenie so wees by julle nie. As een van julle die belangrikste wil wees, dan moet hy die ander dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle mag egter nooit so maak nie. As een van julle in God se oë belangrik wil wees, moet hy bereid wees om ander te dien. |