Matthew 20:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die tien dit hoor, was hulle verontwaardig teen die twee broers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die ander tien dissipels hoor wat die twee broers wou hê, was hulle bitterlik verontwaardig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die tien dit hoor, was hulle verontwaardig oor die twee broers. |
| Afrikaans 1983 | Toe die tien ander dissipels dit hoor, was hulle kwaad vir die twee broers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die tien hiervan te hore kom, was hulle verontwaardig oor die twee broers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die ander tien dissipels hoor wat die twee broers se ma gevra het, het hulle kwaad geword vir die broers. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die ander tien dissipels agterkom wat Johannes en Jakobus vir Jesus gevra het, was hulle op die plek kwaad. Hulle het gedink dat die twee beste plekke nou voor hulle neus opgeraap is. Jesus wou egter nie hê dat hulle onder mekaar aan die stry moes raak nie. |