Matthew 20:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir 'n penning per dag, het hy hulle na sy wingerd gestuur.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het met hulle op die gebruiklike daaglikse vergoeding ooreengekom en hulle toe gestuur om in sy wingerd te gaan werk.
Afrikaans 1933/1953 En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir 'n penning op 'n dag, stuur hy hulle in sy wingerd.
Afrikaans 1983 “Nadat hy met die arbeiders ooreengekom het om hulle die gewone dagloon te betaal, stuur hy hulle om in sy wingerd te gaan werk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat hy met die arbeiders op 'n denarius per dag ooreengekom het, het hy hulle na sy wingerd gestuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het met die werkers gepraat en hulle het saamgestem dat hy vir elke werker een silwer geldstuk sal gee. Toe het hy hulle na sy wingerd gestuur om te gaan werk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy kom toe met hulle ooreen om hulle 100 rand vir die dag se werk te betaal.