Matthew 20:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en Hy sal Hom aan die heidene oorgee om te spot en te gésel en om Hom te kruisig; en op die derde dag sal Hy opstaan.
Afrikaans (NLV) 2011 En hulle sal My uitlewer aan die Romeine om gespot en gegésel en gekruisig te word. Maar op die derde dag sal Ek uit die dood opgewek word.”
Afrikaans 1933/1953 en Hom oorlewer aan die heidene om Hom te bespot en te g,sel en te kruisig; en op die derde dag sal Hy opstaan.
Afrikaans 1983 Hulle sal Hom uitlewer aan die heidene, wat Hom sal bespot en gesel en kruisig. En op die derde dag sal Hy uit die dood opgewek word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en Hom aan die heidene oorlewer om Hom te bespot, te gesel en te kruisig; maar op die derde dag sal Hy opgewek word. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal hulle My vir die heidene gee, en die heidene sal My spot en My met 'n sweep slaan en My kruisig. Maar op die derde dag sal God My weer laat lewe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal hulle My oorgee aan die Romeine. Hierdie spul sal My daar voor almal spot en beledig en My slaan. Uiteindelik sal hulle My kruisig. Maar moenie bekommerd wees nie. Ek sal op die derde dag weer deur God lewendig gemaak word.”