Matthew 20:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jesus wat opgegaan het na Jerusalem, het die twaalf dissipels op die pad afsonderlik geneem en vir hulle gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl Jesus na Jerusalem onderweg was, het Hy sy dissipels opsy geneem en vir hulle gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Jesus opgaan na Jerusalem, het Hy die twaalf dissipels op die pad alleen geneem en vir hulle gesê: |
| Afrikaans 1983 | Terwyl Jesus na Jerusalem toe op pad was, neem Hy die twaalf dissipels opsy, en so in die loop sê Hy vir hulle: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het opgegaan na Jerusalem. Onderweg het Hy die twaalf dissipels opsy geneem en vir hulle gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus was op die pad na Jerusalem. Hy het met die twaalf dissipels alleen gepraat en vir hulle gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op pad na Jerusalem het Jesus sy dissipels op ’n dag eenkant toe geroep. Hy sê toe vir hulle: |