Matthew 20:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sal die laastes eerste wees en die eerstes laaste, want baie is geroep, maar min uitverkies.
Afrikaans (NLV) 2011 “So sal baie wat nou so vernaam lyk, eendag heeltemal onbelangrik wees. En dié wat nou nie gereken word nie, sal eendag die belangrikste wees.”
Afrikaans 1933/1953 So sal die wat laaste is, eerste wees, en die wat eerste is, laaste; want baie is geroep, maar min uitverkies.
Afrikaans 1983 “So sal die laastes eerste wees, en die eerstes laaste.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So sal die laastes eerste wees, en die eerstes laaste.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Baie mense wat nou onbelangrik is, sal belangrik wees, en mense wat nou belangrik is, sal onbelangrik wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In God se wêreld keer die rolle heeltemal om. Daar sal mense wat nou onbelangrik is, die heel belangrikste wees, terwyl almal wat nou belangrik is, glad nie sal tel nie.